Nasionale Lotery Tuisblad. Speel die Suid-Afrikaanse Lotery Aanlyn in jou Onderbroek! Vat 'n kans met die Internet Lotto van Suid-Afrika. Wen die Jackpot! Tata 'Ma Chance, Tata 'Ma Millions, Manje, Uthingo. Lottery trieks, skelmstreke, skakels, hulpbronne, sagteware en meer
Suid-Afrikaanse Selfoon Luitone, Mobiele Speletjies en Logos!
Luitone
Welkom by die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotto Diens! Speel die Suid-Afrikaanse Lotery Aanlyn! Internet Lotto from South Africa! Win the Jackpot! Lottery Secrets Revealed! Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery. Quickpick. Powerball. Lotto scams, links, resources, software and more

Speel die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery Aanlyn

(This page in English)


Tata 'Ma Chance, Tata 'Ma Millions - Manje! Al julle Suid-Afrikaners en expats! Julle kan nou nòg makliker die Amptelike Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery speel. Maar jy hoef nie in 'n tou te staan of spesiaal na Suid-Afrika te kom om te speel, of om jou prysgeld te kom haal nie - die geld word direk in jou bankrekening inbetaal! Dis maklik en gerieflik omdat jy speel vanaf jou eie rekenaar, of jy kan bestel met jou Selfoon. (Speel selfs in jou onderbroek, niemand sal eers weet nie ...) Dis volkome PRIVAAT en VEILIG! Registreer nou GRATIS!

Hoekom die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotto Diens Gebruik?

  • Bestel jou SA Nasionale Lotery kaartjies aanlyn of met SMS. GEEN vereiste om enige sagteware af te laai nie - GEEN lidmaatskap fooi benodig nie
  • Rondry of in 'n tou staan word onnodig
  • Prysgeld word direk in jou bankrekening inbetaal
  • Ons vat NIE 'n persentasie van jou prysgeld nie! Hierdie is NIE 'n sindikaat nie - al jou prysgeld is jou eie ( As jy verkies, mag jy opsioneel by ons NUWE amaLOTTO™ Sindikaat aansluit - Kliek Hier)
  • Gratis e-pos notifikasies
  • Gevorderde statistiese hulpmiddels om jou wenkanse te verbeter
  • Verdien Kommissie
  • Gewaarborgde Privaatheid en Sekuriteit

Lotto Diens lede het al R26,608,658.00 gewen sedert die loodsing van die aanlyn lotery fasiliteit! As jy nie speel nie, kan jy nie wen nie!

Lees hieronder vir meer inligting of Kliek Hier en Registreer GRATIS (geen verpligting)

Ons diens aan jou

  • Speel die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery aanlyn oor die Internet.
  • Moeitelose registrasie.
  • Ons kollekteer jou wengeld vir jou en deponeer dit òf in jou rekening, òf betaal dit direk aan jou.
  • Ontspan met die wete dat al jou besonderhede vertroulik is.
  • Speel dieselfde nommers elke week deur net 'n knoppie te druk (onnodig om vannuut te bestel).
  • Ons stel jou in kennis van die trekkingsresultate d.m.v. epos of SMS (SLEGS Goue Lidmaatskap) en stuur jou voorlopige wentotale per epos.
  • Speel honderde kaartjies deur 'n knoppie te kliek, want dis onnodig om kaartjies in te vul – ons skep hulle vir jou.
  • Vergroot jou wenkanse deur ons wiele en Helpers ("wizards") te gebruik.

Die Beste

  • Jy bestel jou Lotto kaartjies aanlyn.
  • Ons Helpers kan
    • Vir jou ewekansige nommers genereer.
    • Al die kombinasies kies van 'n stel nommers waarop jy besluit.
    • Die beste kombinasies kies van 'n stel nommers, gegewe die wiskundige waarskynlikhede van sukses.
  • Handel - Bestel kaartjies in die privaatheid van jou huis of kantoor.
  • Kommunikasie - ons stel jou in kennis van die trekkingsuitslae en jou potensiële wentotale.
  • Bestuur jou lidmaat-rekening - met die kliek van jou muis sien jy wat jy gekoop het en hoeveel jy gewen het.

Hoe om the Speel

  • Registreer as 'n Goue Lid.
  • Deponeer jou verwerkings-fooi en speelfondse in jou rekening.
  • Kies jou nommers.Speel LottoPlus!
  • Of laat ons vir jou 4 verskillende soorte QuickPicks genereer:
    • Genereer QuickPicks met enige van die 49 nommers.
    • Genereer QuickPicks met die mees populêre nommers.
    • Genereer QuickPicks met die minste getrekte nommers.
    • Of genereer QuickPicks met die nommers wat jy self kies.
  • Jy kan ook kies om LottoPlus met enige van jou bestellings in te sluit:
    • LottoPlus is 'n bykomende trekking op Woensdae en Saterdae wat jou wenkanse verdubbel! Wanneer jy LOTTO kaartjies op ons webwerf bestel, word die LottoPlus opsie outomaties ingesluit. Dit beteken dat vir 'n ekstra R1 per kaartjie dieselfde nommers by die LottoPlus trekking ingesluit word, wat effektiewelik jou wenkanse verdubbel!
  • Dien jou bestelling vir verwerking aanlyn op ons webwerf in.
  • Of SMS jou bestelling aan ons.
  • Hou rekord van jou bestellings en pryse.Jy sal per SMS van die LOTTO en LOTTOPLUS uitslae in kennis gestel word!
  • Jy sal per SMS van die LOTTO en LOTTOPLUS uitslae in kennis gestel word.
  • Jy kan kies om in kennis gestel te word van die volgende LOTTO poel-grootte via epos of SMS.

Hoekom wag? Registreer nou GRATIS (geen verpligting - geen lidmaatskapfooi)


Ondersteunde Afrikaanse webwerwe:

Registreer Nou
UITSLAE


Werfkaart

LOTTO JACKPOTS

ELGORDO LOTTO
Elgordo Lottery
Elgordo Lottery
play Elgordo Lotto!

UK LOTTERY
UK Lottery
UK Lottery
play UK Lottery!

EURO MILLIONS

Euromillions Lottery
play Euro Millions Lottery!

FLORIDA LOTTERY

Florida Lottery
play Florida Lottery!

MEGA MILLIONS

Mega Millions
play Mega Millions Lottery!

POWER BALL

Powerball
play Power Ball Lottery!

NEW YORK LOTTERY

NY Lottery
play New York Lottery!

CANADA 649 LOTTERY

Can649 Lottery
play Canada 649 Lottery!


South African Lotto Results
↑Boontoe↑


Tuiste | Werfkaart | Kontak Ons | Registreer | Suid-Afrikaanse Lotery Info
Genereer 6 Nommers | Sluit aan by ons amaLOTTO Sindikaat!
Ander Loterye | Lotery Verneukery | Lotery Nuus | Suid-Afrikaanse Lotery Nuus
Lotery Hulpbronne | Gratis Lotery Sagteware | Suid-Afrikaanse Lotery
Dobbelgids | Webmeesters | Regsbeleid

Aanbiedinge ongeldig waar wettig verbode.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotto Diens is nie geassosieer met die
Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery, Gidani of die Nasionale Loterye Raad nie